Tuesday, November 30, 2010

Miriam: Ex 15:20-21, Num 12:1-15

Hier is 'n redelike intense stukkie oor Miriam wat ek nog altyd mis gelees het (of dalk net vergeet). Sy en Aaron was negatief oor Moses en sy cros-cultural marriage, en wou ook hulself sien as profete. En toe kom sort die Here hulle sommer vinnig uit:

Num 12:6-8 he said, “Listen to my words: “When there is a prophet among you, I, the LORD, reveal myself to them in visions, I speak to them in dreams. But this is not true of my servant Moses; he is faithful in all my house. With him I speak face to face, clearly and not in riddles; he sees the form of the LORD. Why then were you not afraid to speak against my servant Moses?”

EN TOE is Mariam melaats nadat die Here daar weggaan. Sjoe sussie!!! Sy moes 7 dae buite die kamp gaan bly tot sy gesond word. Maar dit voel vir my bietjie soos diskriminasie (haha) dat net sy iets oorgekom het, en Aaron nie ☺ hé?

Hoe ookal, God is God, en uit haar storie sien ek dat ons regtig nie altyd 'n heilige vrees het vir die Here het soos ons moet nie, en ons raak maklik gemaklik (en selfs bietjie wintie).

Numbers 12:1 Miriam and Aaron began to criticize Moses because of the Cushite woman he had married.

No comments:

Post a Comment