Luke 8: 1-2 After this, Jesus traveled about from one town and village to another, proclaiming the good news of the kingdom of God. The Twelve were with him, and also some women who had been cured of evil spirits and diseases: Mary (called Magdalene) from whom seven demons had come out;
Mary Magdelene het nogal groot events meegemaak in Jesus se lewe. Sy's bevry van demone, sy was deel van Sy gevolg tot by die kruis, en was eerste by die leƫ graf. Uit al die kere wat sy genoem word is dit net vir my duidelik hoe committed sy was om Hom te volg. Ek wonder hoe dit moes voel om gereken te word as een van Jesus se vriende?
Hmmm...
Wel, dis hoe diep ek vandag kan gaan. Al is dit net een vraag, dis 'n goeie een. Maar vir eers laat ek julle met vandag se "art work".
![]() |
| John 20:10-11, Luke 8:2 Then the disciples went back to their homes, but Mary Magdalene (from whom seven demons had come out) stood outside the tomb weeping. |


No comments:
Post a Comment