Tuesday, November 23, 2010

Mary of Bethany: John 11:17-44

Klein stukkie oor haar, waar sy feature in broer Lazarus se storie. Die is 'n moeilike een want daar word nie vreeslik baie van haar karakter reveal nie. Wat ek wel sien is dat sy geglo het haar broer sou leef as Jesus daar was toe dit gebeur het. En wat ek nooit voorheen raakgelees het nie is dat Jesus gehuil het toe hy by die sussies aankom.

Wat dink julle?

John 11:32 When Mary reached the place where Jesus was and saw him, she fell at his feet and said, “Lord, if you had been here, my brother would not have died.”

John 11:33-35 When Jesus saw her weeping, and the Jews who had come along with her also weeping, he was deeply moved in spirit and troubled. “Where have you laid him?” he asked. “Come and see, Lord,” they replied. Jesus wept.

No comments:

Post a Comment