Tuesday, November 16, 2010

Vashti: Esther 1

Esther 1:10-12 On the seventh day, when King Xerxes was in high spirits from wine, he commanded the seven eunuchs who served him—Mehuman, Biztha, Harbona, Bigtha, Abagtha, Zethar and Karkas— to bring before him Queen Vashti, wearing her royal crown, in order to display her beauty to the people and nobles, for she was lovely to look at. But when the attendants delivered the king’s command, Queen Vashti refused to come. Then the king became furious and burned with anger.

Hmmm... hier is weer ons classic example van vrouens wat moet submit, or else!! Vashti is sommer verbied om OOIT weer in die koning se teenwoordigheid te kom, ek weet nie watter tipe vrou sy was nie, maar klink my sy het nogal guts gehad. Dankie tog ek bly nie in daardie tyd nie en dankie tog my man is nie koning van 'n land nie. Submission is iets waarin ek al baie beter doen, maar die houdingtjie van my steek nou en dan weer kop uit (hehe).

Alle grappies op 'n stokkie, om te submit hou baie blessing in soos ek dit nou al ervaar het in my korte huwelik. En feministe sal altyd noem dat abuse daarmee saam gaan, maar gelukkig is daar mans met Godly harte wat dit nooit sal misbruik of hul vrou soos 'n slaaf sal hanteer nie. Dit maak my sommer hartseer om te sien as 'n man dinge so ver vat dat sy vrou vrees vir haar lewe, so ek is net SUPER DANKBAAR dat submission vir my 'n baie positiewe konnetasie het, en dat die Here al so baie met my kom werk het daar deur.

Ek kom uit 'n huis waar moeder maar die unofficial baas van die huis was. Ek is ook gereeld tempted om dinge te probeer beheer en die laaste woord te hê, maar dis amazing vir my om te sien hoe die Here my kom los maak daarvan. Dit vat tyd maar dit is so bevrydend om jou man REGTIG as die koning van die huis te sien, om hom te vertrou en te volg.

The beautiful queen Vashti declines the invitation to appear before her husband.

No comments:

Post a Comment