Exodus 2:2 "and she became pregnant and gave birth to a son. When she saw that he was a fine child, she hid him for three months."
Ook awesome om te sien dat sy die nuwe testament se "hall of fame" gemaak het, deur haar seun weg te gee om sy lewe te spaar:
Hebrews 11:23 "By faith Moses’ parents hid him for three months after he was born, because they saw he was no ordinary child, and they were not afraid of the king’s edict."
Sjoe, wonder hoe moeilik dit vir haar moes wees. Ons weet hoe die storie uitdraai maar sy moes seker nogal anxious en onseker gewees het? Ek het self nie kinders nie, maar ek probeer myself voorstel met watse swaar hart sy dit dalk moes doen. As daar een ding is wat ek uit haar storie sal vat is dit net hoe groot haar geloof moes wees. Sy was nie bang vir die Koning se bevel nie. Sy moes regtiig die Here genoeg vertrou het om haar babatjie in 'n rivier te laat afdryf sonder om te weet wat daarna sal gebeur.
Ek het Prince of Egypt al 'n paar keer gekyk, en al is dit soortvan 'n kinderstorie (wie gee om?), help die visuals mens partykeer om net bietjie jouself in hulle skoene te sit.
![]() |
| Num 26:59 "the name of Amram’s wife was Jochebed, a descendant of Levi, who was born to the Levites in Egypt. To Amram she bore Aaron, Moses and their sister Miriam." |

No comments:
Post a Comment