Ek het Francine Rivers se "Lineage of Grace" gelees, en Maria se storie is nogal cool. Wat my geskok het van die kultuur in daardie tyd is dat vrouens/meisies waarskynlik op 15 al getrou het. Wat beteken dat hulle seker baie jonk ook begin kinders kry het, en ek wonder of Maria ook so jonk was.
As ek dink aan haar wonder ek altyd of daar baie confusing tye vir haar was toe sy Jesus grootgemaak het, en toe hy volwasse geword het. Toe sy bediening begin het, lyk dit partykeer of Jesus glad nie meer gebind gevoel het aan haar nie, maar dalk is dit net ek wat dit so interpreteer. Ek wens ek kon daar wees om te sien hoe hulle verhouding gelyk het...
![]() |
| Matthew 1:18 Mary was found to be pregnant by the Holy Ghost. |
![]() |
| Luke 2:16 And they found Mary and Joseph, and the baby was lying in the manger. |


No comments:
Post a Comment