Wednesday, November 24, 2010

Achsah: Josh 15

Daarsy julle. Ons het al 20 van die 30 gedoen - YEH!

Achsah se storie is nogal exciting!!! Vir die wat al Francine Rivers se "Sons of Encouragement" boekies gelees het, sy beeld dit nogal mooi uit in Caleb se storie. Hier in Joshua is net twee ou versies, heelwat minder opwindend. Aksah was Caleb se dogter, en hy het 'n 2-in-1 plan gehad: 1. om die manne te motiveer om nog 'n laaste stad in te val (want hulle het begin laks raak), en 2. om vir sy dogter 'n man van aksie te kry om mee te trou ☺.

Needless to say het iemand vinnig gevolunteer toe hy hoor daar is 'n prys aan verbonde ☺ Ek hoop vir haar part hy was nice, ons weet darem hy was braaf genoeg om 'n stad in te val om met haar te kan trou...

Josh15:16-17 And Caleb said, “I will give my daughter Achsah in marriage to the man who attacks and captures Kiriath Sepher.” Othniel son of Kenaz, Caleb’s brother, took it; so Caleb gave his daughter Aksah to him in marriage.

Judges 1:14 So Caleb gave him his daughter Achsah as a wife.

No comments:

Post a Comment