Acts 18:1-3 "After this, Paul left Athens and went to Corinth. There he met a Jew named Aquila, a native of Pontus, who had recently come from Italy with his wife Priscilla, because Claudius had ordered all Jews to leave Rome. Paul went to see them, and because he was a tentmaker as they were, he stayed and worked with them."
Acts 18:24-26 "Meanwhile a Jew named Apollos, a native of Alexandria, came to Ephesus. He was a learned man, with a thorough knowledge of the Scriptures. He had been instructed in the way of the Lord, and he spoke with great fervor and taught about Jesus accurately, though he knew only the baptism of John. He began to speak boldly in the synagogue. When Priscilla and Aquila heard him, they invited him to their home and explained to him the way of God more adequately."
Oor Priscilla is daar ook nie vreeslik baie te sê nie, behalwe dat sy (soos Lydia) haar huis oopgemaak het vir mense wat die Here se woord verkondig het. Sy en haar man was sommer self ook dissipels wat die Woord verkondig het, lyk my hulle het 'n goeie werk gedoen om vir Apollos te leer van die doop terwyl hulle vir hom blyplek gegee het ☺.
Nie belangrik nie, maar tog cool vir my dat die Bybel sê hulle het van Italië af gekom. Ek probeer imagine hoe dit moet wees om uit jou land gestuur te word as gevolg van jou geloof, maar hulle het aanhou glo en aandhou om te dien, selfs in hul nuwe (en dalk vreemde) omstandighede. Ek dink altyd dat ek nie 'n goeie sendeling sou wees nie, want ek raak lekker grumpy as die living conditions redelik primitief of ongemaklik is. Ek was al op 'n uitreik Malawi toe en net die gebrek aan 'n lekker warm stort elke dag was genoeg om my aandag af te trek van wat ons wou bereik daar.
Dis nogal iets om te admire van sendelinge, dat hulle passie vir die dinge van die Here nie geblus word deur waar hulle moet bly of wat hulle het om te eet nie. En dan ook die mense wat hulle huise oopmaak sodat sendelinge JUIS NIE oor basiese behoeftes hoef te bekommer nie.
PS - The girl's name Priscilla is pronounced pris-SILL-ah. It is of Latin origin, and the meaning of Priscilla is "ancient, venerable". Biblical: a first-century Christian missionary.
No comments:
Post a Comment