Wow...!!
Sjoe, hoe awesome moet dit wees om so 'n woord van die Here af te kry. Imagine Elizabeth se joy toe sy swanger raak nadat dit biologies vir haar ontmoontlik was. Ek weet amper nie wat om te skryf nie anders as WOW!!! Hierdie stukkie blaas my, hoe die Here so kom praat met haar man. Ek love ook die oomblik waar Mary by hulle kom kuier en toe sy naby aan Elizabeth kom het John geleap in sy ma se womb en haar gevul met die Heilige Gees... WAAAT!!!? AMAZING!!!
Imagine that...
![]() |
| Luke 1:41 When Elizabeth heard Mary’s greeting, the baby leaped in her womb, and Elizabeth was filled with the Holy Spirit. |

No comments:
Post a Comment