Thursday, November 18, 2010

Ruth: Ruth 1-4

Daarsy, weer my ou gemotiveerde self vandag!!

Van al die vrouens se stories hou ek amper die meeste van Ruth s'n. Sjoe sy was sterk en verantwoordelik en braaf, en sy het haar lewe eenkant gesit om haar skoonma te volg nadat hul albei weduwees geword het. Sy is 'n awesome voorbeeld vir my van opoffering. Sy was gehoorsaam aan Naomi asof sy haar eie ma was.

Ruth 1:16-17  But Ruth replied, “Don’t urge me to leave you or to turn back from you. Where you go I will go, and where you stay I will stay. Your people will be my people and your God my God. Where you die I will die, and there I will be buried. May the LORD deal with me, be it ever so severely, if even death separates you and me.”

Dis amazing vir my hoe sy haarself so attach aan Naomi, hoe sy regtig 100% belowe en gee. Dit inspireer my nogal. Ons commitment is meeste van die tyd maar flou, en sy is bereid om haar drome en planne op te gee om Naomi (en haar God) te dien.

MAAR weereens 'n lekker sneaky sneaky deel wat ek nie 100% verstaan nie, waar Ruth by Boaz se voete gaan lê in die nag. Ek wonder hoe die hele storie afgespeel het want die Bybel is baie "vague" oor die details ☺. Ons verstaan dalk nie die kultuur heeltemal nie, en hoekom Naomi dit so approach het weet ek nie?

Hmmm...

No comments:

Post a Comment