Monday, November 22, 2010

Abigail: 1 Sam 25

Hierdie stukkie kan ek nie baie goed onthou nie, maar was goed om dit weer te lees. Ons sien hoe Abigail (sneaky sneaky) vir Dawid en sy manne gaan help sonder om haar man te sê. Dis duidelik dat haar man nie 'n nice ou was nie, so dit laat dit bietjie minder sneaky voel ☺ Dawid was van plan om haar man en al sy sidekicks dood te maak die volgende dag, maar toe kry hy sommer 'n hart aanval nadat sy hom vertel het wat sy gedoen het.

Hy's 10 dae later dood, en siedaar! Dawid vat haar om sy vrou te wees. Hmmm... Klink vir my soos iets waarvan mens 'n fliek kan maak, die avonture (en liefdeslewe) van Dawid.

1 Sam 25:18-19 So Abigail loaded donkeys with 200 loaves of bread, two wine skins, five prepared sheep, five bags of roasted grain, 100 bunches of raisins, and 200 figs. She told her servants, 'Go ahead and I will follow you.' But she did not tell her husband Nabal.
1 Sam 25:37 Then David sent servants to Abigail to say to her, 'David has sent us to bring you back to be his wife.'

No comments:

Post a Comment