There was also a prophet, Anna, the daughter of Penuel, of the tribe of Asher. She was very old; she had lived with her husband seven years after her marriage, and then was a widow until she was eighty-four. She never left the temple but worshiped night and day, fasting and praying. Coming up to them at that very moment, she gave thanks to God and spoke about the child to all who were looking forward to the redemption of Jerusalem.
So 'n kort verskyning in die Bybel vir Anna ☺ Wat my opval van haar storie is dat haar man oorlede is na hulle 7 jaar getroud was, en dat dy van toe af dag en nag aanbid het by die tempel. Sjoe, what a lifestyle. Ek is nog jonk getroud so wil nie sommer aan sulke scenarios dink nie, maar haar toewyding is nogal inspiring.
Dit moes opwindende tye gewees het om te hoor van die Messias wat kom. Ek weet Jesus was toe nie wat baie van hulle wou hê nie, maar om 'n profeet te wees en die goeie nuus te sien gebeur moes awesome wees!
![]() |
| Maria en Joseph lyk bietjie verskrik in die prentjie ☺ Maar dis al waarmee ek vandag kan opkom... |

No comments:
Post a Comment