Est 2:12-14 Before a young woman’s turn came to go in to King Xerxes, she had to complete twelve months of beauty treatments prescribed for the women, six months with oil of myrrh and six with perfumes and cosmetics. And this is how she would go to the king: Anything she wanted was given her to take with her from the harem to the king’s palace. In the evening she would go there and in the morning return to another part of the harem to the care of Shaashgaz, the king’s eunuch who was in charge of the concubines. She would not return to the king unless he was pleased with her and summoned her by name.
SJOE! No pressure!!
Ek kan dink al die treatments moes dit bietjie soos 'n spa laat voel het, maar ek weet darem nie hoe ek sou voel as ek weet ek moet "perform" om die koning se aandag te wen nie. Hopelik was die koning darem iets vir die oog om dit bietjie makliker te maak vir haar, haha.
Dis baie girls se gunsteling bybel karakter en storie. Ek dink dit laat ons sien hoe ons need om mooi te lyk nie 'n slegte ding is nie. Hoe ons ookal gemaak is, en natuurlik lyk, daar is 'n blessing daarin om moeite te doen met jou voorkoms. Seker NOG meer as jy getroud is. Partykeer wil ek sommer lui raak en vergeet van moeite doen, want ek hoef mos nie meer vir Jacques te impress nie ☺, maar ek dink dis amper soos 'n geskenk wat mens moet aanhou gee, en soos die Woord sê "It is more blessed to give than to receive..."
Sy het bietjie added pressure gehad want haar toekoms het van een aand afgehang, maar die Here was aan haar kant, so dis awesome om te sien hoe Sy guns regtig groot deure vir ons kan oopmaak.

No comments:
Post a Comment