ek dink baie, ek dink deurmekaar en partykeer lekker in sirkels. dit help om dit van die begin tot die einde te skryf, dan maak ek ruimte vir baie nuwe deurmekaar sirkel dinkery...
Wednesday, December 1, 2010
Kobie: Kobie 3:8 (bonus post!!)
Kobie 3:8 "Daar sal nie huiswerk (of blog-werk) op verjaardae gedoen word nie. Amen."
No comments:
Post a Comment