Hmpf! Very important person! Verder gaan die storie oor 'n battle teen Kanaan wat die Here vir Israel gegee het, en om eerlik te wees - oorlog en battle stories registreer gewoonlik nie 100% in my brein nie. As jy nou 'n metafoor moet gebruik om iets vir my te verduidelik, 'n oorlog metafoor gaan nie werk nie.
![]() |
| Judges 4:10 Barak summoned men from Zebulun and Naphtali, and ten thousand men followed him, and Deborah went with him. |
Judges 5:7 Villagers in Israel would not fight;
they held back until I, Deborah, arose,
until I arose, a mother in Israel.
Wat vir my uitstaan van haar is haar boldness en sekerheid oor wat die Here se wil is. Ek dink dis 'n confidence wat ons almal graag sal wil hê.


No comments:
Post a Comment