Thursday, December 2, 2010

Lois: 2 Tim 1:5

2Tim 1:5 I am reminded of your sincere faith, which first lived in your grandmother Lois and in your mother Eunice and, I am persuaded, now lives in you also.

Ons het vroeg in die projekkie al Eunice (Lois se dogter) se storie gedoen. Dis vir my 'n baie mooi prentjie van hoe 3 generasies na mekaar die Here dien. Sjoe, ek wil dit graag sien in my kinders en kleinkinders se lewens. Hoe amazing moet dit nie wees nie, en hoe dankbaar sal mens nie vir die Here wees nie. Dis darem baie goedheid en guns.

Interessante Rembrandt skildery van Timothy en sy ouma. Lyk vir my bietjie rooms-katoliek en nogal depressing, maar daar is nie 'n vreeslike verskeidenheid opsies vandag nie. En ten minste kan mens sien sy leer hom uit die Bybel... ☺

No comments:

Post a Comment