Monday, December 6, 2010

Phoebe: Rom 16:1-2

Nog net 4 om te gaan - YEH!!

Rom 16:1-2 I commend to you our sister Phoebe, a deacon of the church in Cenchreae. I ask you to receive her in the Lord in a way worthy of his people and to give her any help she may need from you, for she has been the benefactor of many people, including me.

In hierdie stukkie groet Paulus darem baie mense (28 om presies te wees), maar Phoebe is eerste en kry nogal 'n nice introduction. Hy doen eintlik meer as groet, hy reccomend haar. Watookal die rede was, hy wou seker maar dit haar kwaliteit beklemtoon word. Verder word sy nie genoem in die Bybel nie, en soos 'n paar ander vroutjies in die Bybel, kan mens seker ook nie baie uitbrei nie.

Wat ek wel sal sê is dat ek graag so sal wil lewe dat iemand my sal wil recommend. Maklik om te sê... Sonder die Here - onmoontlik! Ek weet teen die tyd al hoe om dit NIE reg te kry nie ☺, so as die Here my nie help nie is ek 'n lost case.

1 comment: