Wow julle, I am loving this!! My 2de rokkie vanoggend klaargemaak en sommer werk toe aangetrek.
Weereens (soos ek maandag genoem het), ek kroek lekker deur 'n hempie te koop en dan die res self te maak, dis so maklik en lekker! Die beste deel natuurlik is dat dit 100% vir my pas. Ek het kom lank gemaak dat hy so om my voete en enkels flap wanneer ek loop (lekkerrrr), die winkels kan nie dit vir my bied nie. Dis weer lekker katoen wat asemhaal en gemaklik voel, ek sukkel maar om lekker te voel in synthetic materiaal.
Anyway - dis nie rocket science om dit te maak nie, maar ek love hoe dit my pas en as mense in die gang vir my sê ek het 'n mooi rok aan ☺ En doen mens se selfbeeld darem baie goed as jy 'n sukses maak van jou projek!

No comments:
Post a Comment