ek dink baie, ek dink deurmekaar en partykeer lekker in sirkels. dit help om dit van die begin tot die einde te skryf, dan maak ek ruimte vir baie nuwe deurmekaar sirkel dinkery...
Wednesday, February 9, 2011
dude!
Geen revelations of diep dinge vandag nie - slegs 'n tribute aan my dierbare man wat die geduld het om vir my (gym-leuk en baie moeilike customer) 'n oefen program te skryf.
No comments:
Post a Comment