Maar ek bly bietjie geskok dat Rebecca en haar seun Jacob so vir Esau gekul het om sy geboortereg en blessing te verloor. Hulle was SUPER sneaky, maar toe die blessing gespreek is, is dit gespreek. Amazing die krag daarvan! Kyk ook wat het die Here gesê nog voor hulle gebore is, so Hy het reeds vir Jacob gekies voor al die gekonkel.
Gen 25:23 The LORD said to her,
(imagine die Here kom praat so met jou oor jou kinders wat nog moet kom!!)
"Two nations are in your womb,
and two peoples from within you will be separated;
one people will be stronger than the other,
and the older will serve the younger."
Ek wonder altyd of die Here se woorde nie in elk geval sou waar word as hulle nie vir ou Esau so gecheat nie?
Dis bietjie moeilik vir my om te lees van 'n godly vrou wat so sneaky was, en ek wag heeltyd dat die Here Sy opinie daaroor moet gee ☺. Hoe dit ookal sy en wat sy ookal gedoen het, sy speel nogsteeds 'n rol in die grander scheme of things.
Hmmm...
![]() |
| Genesis 27:14 So he went and to fetch them and brought them to his mother and she made the kind of special dish his father liked. |


No comments:
Post a Comment