Ek weet dis vir my nogal 'n challenge om mense (selfs mense wat ek GOED ken) in my huis los te laat en te sê "what's mine is yours" of "maak jouself tuis". En ek weet daar is mense wat regtig oorloop van gasvryheid, dis actually baie mense se gawe. Maar een ding is verseker... ek het dit nie!!! ☺
Tog is dit 'n great manier om mense te bless, en ek geniet tog altyd mense se gasvryheid vreeslik. Laat my dink dat ek bietjie kan groei hierin. As mens ooit wonder hoe jy 'n blessing kan wees is dit eintlik 'n baie praktiese manier, want wat kom nou naby aan 'n lekker duvet, warm kos en 'n lekker koppie tee/koffie om iemand te laat veilig voel as hul ver van die huis af is...?
![]() |
| Acts 16:14 - One of those listening was a woman named Lydia, a dealer in purple cloth from the city of Thyatira, who was a worshiper of God. |

No comments:
Post a Comment