Tuesday, August 10, 2010

zzzzz...

Julle... ek is sleepy vandag!

Ek het vanoggend soos blits deur my to-do lysie gewerk, en nogal baie gedoen gekry. Maar toe die klok 3 uur slaan tref die moegheid my - oh my soul!! Ek kan nie my oĆ« oophou  nie... Ek het nie juis laat gaan slaap nie, inteendeel 'n baie BAIE rustige laat-slaap naweek gehad. Ek sal maar die vitamines moet pomp want ek voel nou al meer as 'n week so - eish...

My meetings is uitgestel en my deadlines is verleng so ek het skielik uit pressure gehardloop ☺ Ek gaan liewer nie kla nie, maar hopelik vlieg die tyd sommer vinnig tot 5uur. Ek voel of ek kan doen met 'n ernstige power-nap.

No comments:

Post a Comment