Monday, June 27, 2011

toets 1 2

Hi julle!!

Die wonderlike wêreld van tegnologie laat ook toe dat ek kan blog van my foon af - amazing!! Hierdie is my eerste actual poging so ek hoop dit werk (eeek!!)

Geen nuus vir vandag nie, ek byt nog vas so sonder Jacques by die huis. Ek is gereed vir nog 'n week en onverklaarbaar opgewonde oor die lewe vandag! Hoop dit gaan great met julle ook :-)

Cheers vir eers!

No comments:

Post a Comment