Ek moet ook net melding maak van die blomplant by die huis (wat liefste Elizabeth vir my gegee het) - hy lewe nogsteeds!! Miracle!! Ek gee hom elke dag 'n bietjie liefde, water en sonlig (as daar is), en lyk my hierdie keer kry ek dit reg!! Ek het nog nooit groen vingers gehad nie, maar danksy die pragtige plant is ek besig om te verbeter. My bloemis-vriendin vertel my dis 'n Cyclamen (of so iets), wat te doen het met hoe hy onderstebo blom ☺. Every day is a school day!
Dis wat aan die gang is in my lewe op die oomblik - goeie vriendinne en 'n paar blomme. YEH!


No comments:
Post a Comment