So vandag is lentedag, en hier in die Paarl kry ons maar nog bitter koud. Dis gloomy en die wind waai woes elke nou en dan. Ek is 'n serious somer mens, so hoe gouer die koue weer hier padgee, hoe beter ☺ Die reën sal seker nog die hele September val, so ek tel die daggies af...

No comments:
Post a Comment