YEAH!!! Ek kan dit self nie glo nie maar ek is so super excited oor die World Cup wat begin vandag!! Ek is nie eers 'n sokker fan nie, maar dis so great vir my om te sien hoe ons hele land saam excited is oor iets ☺
Ek kry ook nie die liedjie uit my kop uit nie (click bietjie om dit te check op youtube):
♫ When I get older ♪ I will be stronger ♫
♫ They'll call me Freedom ♪ Just like a waiving flag ♫
Dis so aansteeklik en uplifting. Lekker anthem vir die hele wêreld om saam te sing, ek dink dit gee mense hoop en inspireer hulle om weer te droom. I will be stronger - laat mens glo in jouself om dinge in die toekoms beter en wyser te hanteer. Ek soek dit, wie sal dit nou nie wil sien gebeur nie! En wat ek love is dat dit mens encourage om by jouself te begin, dit praat nie van die slegte wêreld wat moet beter raak nie, maar jy wat self sterker kan raak.
Well done vir wie ookal hierdie artist is, ek het nog nooit van hulle gehoor nie maar hulle capture 'n baie cool theme op 'n great oomblik in history.

No comments:
Post a Comment