Wednesday, April 28, 2010

dowwe dolla

Sjoe my kop is dof vandag...

Ek sukkel om een gedagte na die ander te plaas. Dis uitputtend. Seker iets te doen met die feit dat ek 2ure minder as gewoonlik geslaap het ☺ Weet nie lekker hoe ek gaan hou tot 5 uur nie... Ek wil huistoe gaan en my nuwe pajamas aantrek. Fliek kyk en sop met broodjies eet. Ek wil net wees - alleen wees. Dis vreemd, ek weet.

No comments:

Post a Comment