Monday, April 19, 2010

ek is nie 'n rugby expert nie

Die naweek was ek weer saam met Jacques op 'n rugby trip. Natuurlik nie my grootste passie nie, maar gelukkig gaan daar baie social saam met die rugby so dit maak 100% op. Dis ook lekker om te sien hoe Jacques met die seuns werk, en om bietjie beter te verstaan waaroor sy werk gaan, so ek doen dit graag. Ek het ook die naweek al die 1e span seuns se name geleer, en ek moet bieg - dan is dit baie lekkerder om die game te kyk ☺

No comments:

Post a Comment