Friday, September 23, 2011

glug-glug-glug...

HEY!

Dis vrydag en more is BRAAI DAY! Ons het sommer by die kantoor 'n vuurtjie gereed gekry en almal kon bring wat hulle wou braai vir middag ete. Baie lekker gewees - ook my eerste sessie in die nuwe seisoen se son. Nou voel ek 'n bietjie parched - laat my weer besef dat ek heeltemal die gewoonte afgeleer het om gereeld water te drink.

So hier gaan ek weer! As jy my sien, vra my sommer of ek al my water in het vir die dag ☺

No comments:

Post a Comment